Is jy ‘n bykarakter?

◄►Skryfopdrag 64: Voel jy dalk soms of jy net ’n bykarakter in iemand anders se storie is? Asof jy nie ook ’n storie het nie? Beskryf hoe dit voel. Wat kan jy daaraan doen, indien dit so is? Sal jy iets daaraan wil doen?

(Uit Dag 22 van Die land van stories)

Gepubliseer on Oktober 2, 2009 at 1:03 nm  Comments Off  
Follow

Get every new post delivered to your Inbox.