◄►Skryfopdrag 41: Soek ’n woord, binne-in jou of in ’n tydskrif/koerant, op die blikkie ertjies se etiket, waar ookal en skryf verder en verder (sonder om te dink) – volg, met ander woorde, daardie woord se pad deur middel van jou, meestal onbewuste, assosiasies. Dalk kom jy by ’n storie uit!
(Uit Dag 14 van Die land van stories)